SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Tussen kombuisvullis op die sypaadjie ontmoet Zoevir Jean-Pierre Coetzee. Op sy rug tussen die pap slaaiblare en aartappelskille, sy bo-op hom.
Nie juis romanties nie, maar ‘n mooier man het Zoe in haar dag des lewens nie aanskou nie.
Sy ken sy reputasie – hy maak vroue sag en los hulle dan soos ‘n warm patat. Nog ‘n slagoffer sal sy nie wees nie.
Jean-Pierre belowe hulle sal net vriende bly. Maar haar hart en haar lyf gaan so op hol dat sy eindelik besluit sy sal die jagter word, al is sy ‘n groentjie in die liefdespel. Sy weet net nie van sy donker geheim wat sy oorgawe keer nie.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Die geheim van Speelmanskraal – Ella van der Mescht
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Tydgenote – PJ Cillie
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Dansend In Die Son – Frances Vermaak
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Beowulf oorvertel – Rosemary Sutcliff
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
The Money Changers – Arthur Hailey
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Legkaartpasmaats – Mari Grobler
Seller: Mel's book shack
R15,00