SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
’n Handvol hoop is ’n roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord.
Met ’n Handvol hoop vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee.
’n Handvol hoop vertel van die vreugde wat ’n mens uit klein dingetjies kan kry: ’n voëltjie wat die nuwe dag begroet; die son op jou hand. Dit vertel ook van die heling wat daar in musiek en kuns en die geskrewe woord is. Van die beskutting van jou eie huis en geliefdes.
En van die woordelose saamsit met ons hemelse Vader.
Dit sal lesers help om die God wat ons pad verlig, as Reisgenoot te herken – veral wanneer ons Hom nie in ons eie donkerte kan raaksien, of dalk wíl raaksien nie.
Vendor Information
- Store Name: StoryTime
- Vendor: StoryTime
- No ratings found yet!
-
Stres In Die Werkplek – Henk Gous
Seller: StoryTime
R40,00 -
Hoop, ‘n Troosboek – Delport Et Al.
Seller: StoryTime
R60,00 -
Raven – Charles L. Grant
Seller: StoryTime
R60,00 -
Chasing Life, For Suicide Loss Survivors – Susann Moolman
Seller: StoryTime
R160,00 -
My Name Is Legion – A. N. Wilson
Seller: StoryTime
R50,00 -
The Simple Truth – David Baldacci
Seller: StoryTime
R50,00