Môre is Maandag deur Aletté-Johanni Winckler is ‘n openhartige en inspirerende memoir waarin sy haar persoonlike reis met postnatale depressie (PND) deel. Die boek bied ‘n intieme blik op haar ervaring van die intense emosionele en fisiese uitdagings wat sy ná die geboorte van haar kinders ervaar het.
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.