Met liefde van Buurman – Charlotte de Beer

R15,00

In excellent condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , , Tag:
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-5752-3
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Haar eie huis en haar eie tuin!  Anina Adendorf trek met groot geesdrif na Jakarandastraat 10, die huis wat sy onverwags geerf het.  Maar dinge het die manier om anders te verloop as wat mens gedink het, kom sy gou agter.

Haar advokaat-vriend, Henk, is erg omgekrap – omdat sy in haar eie huis wil bly en nie met hom wil trou nie, omdat sy nagdiens werk, omdat sy aanbou aan haar huis en nooit vir hom tyd het nie.

Buurman, die man wat langs haar agter ‘n onooglike hoe muur bly, is dwars en hardkoppig – hy weier om die bouvallige muur af te breek en ‘n nuwe, laer muur te laat bou.  Hy en Wilhelm, sy hond, wil glo nie gepla word nie.

En Udo, haar jeugliefde, laat haar ook nie met rus nie.  Sy het hom tien jaar laas gesien, maar in haar hart hunker sy steeds na hom.

Vendor Information