SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
My hart behoort aan een man. As ek hom nie kan kry nie, sal ek nooit met ‘n tweede keuse tevrede wees nie. Dit sal dan beter wees om liewer nooit te trou nie. Suster Joanne Russell weet dat sy onherroeplik liefgekry het. Vandat dokter Richardt Steele uit Amerika teruggekeer het om as superintendent oor te neem by die Roland Steele-kliniek, is Joanne verlore. Sy het haar nog nooit juis aan mans gesteur nie, maar die aantreklike dokter Steele kry dit reg om haar hart vinniger te laat klop. Die probleem is dat hy net belangstel in sy loopbaan. Aan liefde en trou dink hy glad nie.
Hoe gaan sy dit regkry om haar gevoelens weg te steek sodat hy dit nie agterkom nie? En hoe gaan sy dit weghou van tant Sarie? Want as haar liewe tante eers so iets vermoed, weet die hele Spitskop dit binnekort.
Daarom kan Joanne haar geluk skaars glo wanneer Richardt begin om haar die hof te maak. Sy beantwoord sy liefde met oorgawe, totdat die pragtige matrone Newton op die toneel verskyn.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Fallen Idols – Neil White
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Waarheid uit die Woord: Bybelstudiedagboek – Johan Smit
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
Battlefield of the Mind – Joyce Meyer
Seller: Mel's book shack
R60,00 -
‘n Tuiste vir Mieke – Alma Carstens
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Battlefield of the Mind – Joyce Meyer
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
As die rooidag oorwin – M.-L Cronje
Seller: Mel's book shack
R10,00