SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Karyn Swanson is stomgeslaan toe sy hoor wat haar hotelmagnaat-pa vir haar in gedagte het. Sy moet as skoonmaker in een van sy hotelle gaan werk sodat sy die hotelwese kan leer ken. Hoe sy dit gaan oorleef weet sy nie, maar sy besef dat dit haar laaste kans is om haarself te bewys.
By die Hotel Swanemeer maak sy nie net die eerste keer in haar lewe kennis met harde werk, diskriminasie en die hartseer van die lewe nie, maar sy ontmoet ook die eerste keer in haar lewe ‘n man met wie sy wil trou.
Maar wat gaan Jacob se as hy hoor sy is eintlik die baas van die hotel en glad nis os arm soos sy voorgee nie? Veral omdat hy glo eerlikheid is die belangrikste element van ‘n verhouding?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Welgelegen – Rina Van Wyk
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Dansend In Die Son – Frances Vermaak
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Nag van die Monsters – Jaco Jacobs
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Oor ‘n Motorfiets, ‘n Zombiefliek En Lang Getalle Wat Deur Elf Gedeel Kan Word – Jaco Jacobs
Seller: Mel's book shack
R130,00 -
Beauvallet – Georgette Heyer
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
After Her – Joyce Maynard
Seller: Mel's book shack
R30,00