SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
In Koningskos vir Kinders deel Helen Schöer haar insig oor die belangrikheid van ‘n gesonde en genotvolle verhouding met kos, wat begin vanaf die baba se eerste hap.
Met jou baba se eerste happie babakos begin daar ‘n noodsaaklike, lewenslange verhouding met kos. Elke ma wil graag hê dat dit ‘n gesonde, genotvolle verhouding moet wees – van die eerste gladde purees, tot sagte kos met tekstuur, vingerkos en later peutervriendelike disse waaraan die hele gesin kan smul. Dié boek bied insiggewende voedingsriglyne, wenke, moets en moenies en 110 watertandresepte wat ma’s sal inspireer om self vir hulle kinders heilsame kos te maak. Die geure, smake, kleure en teksture uit Ma se kombuis is mos voorwaar koningskos!
Helen Schöer is al vir meer as agt jaar redakteur van Baba & Kleuter.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-
Basjan En Wilhelm En Die Manne Van Die Kamp – Jan Geldenhuys
Seller: My Owl Bookshop
R80,00 -
Siembamba No 1 – Derick Jacobs Et Al.
Seller: My Owl Bookshop
R10,00 -
Siembamba Volume 5 – Derick Jacobs Et Al.
Seller: My Owl Bookshop
R10,00 -
A Girl Walks Into A Bar: Your Fantasy, Your Rules – Helena S. Paige
Seller: My Owl Bookshop
R45,00 -
‘n Pa Uit Een Stuk – Johan Smit
Seller: My Owl Bookshop
R40,00 -
Reader’s Digest Select Editions | The King of Torts & 3 More
Seller: My Owl Bookshop
R50,00