Kobra – Deon Meyer

R70,00

The book is in good condition, but because of the front and back covers that are reinforced with decifix/cello tape rated as acceptable. The bottom corner of the front cover is creased and the pages are somewhat turning up. Old price written on a non-essential page. Spine not creased. It’s otherwise a good copy.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Acceptable
ISBN: 9780798165044
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lief vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ‘n fout. ‘n Karnallie van ‘n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschoek was die werk van ‘n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ‘n spoegkobra op die koeëldoppies – en die komende mediasirkus – wat Griessel laat bloed sweet nie. Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes, Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik ‘n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spoenasie-speletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagenskap die ondersoek oor, en die Valke moet ‘n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer – en die demokrasie – te red. Maksimum moeilikheid.

Vendor Information