SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
Description
Bertie de Lange wil ‘n pa he. Die kinders by die skool terg hom, en bowendien boer sy ma, Annatjie, al lank alleen op hul plaas.
Sy maat Joos besluit die regte plek om te soek is die vendusie. Daar sien hulle vir Nico Meyer: groot, sterk … en hy lag altyd, net wat Bertie wil he.
Eers skryf Bertie ‘n briefie wat hulle ongemerk in Nico se hand stop. Toe maak hulle vir hom kleiosse.
Maar die ontmoeting is katastrofies. Joos duik teen Nico se bene vas en Nico val Annatjie plat dat sy net stof eet. Boonop dink Nico sy’s getroud. Gelukkig is oupa Neels ook daar om Cupido aan te help …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-

First Steps In Research – Kobus Maree
Vendor: Mel's book shack
R250,00 -

Via Afrika wiskunde Graad 12 Leerderboek – M.L. Botsane
Vendor: Mel's book shack
R150,00 -

SAICA Student Handbook 2017/2018 Volume 2B
Vendor: Mel's book shack
R150,00 -

Vrou In Die Roosbedding – Adele Reynders
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -

Liefde In Venesië – Malene Breytenbach
Vendor: Mel's book shack
R15,00









