SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Na ‘n traumatiese gebeurtenis in Beiroet waar Katra Neethling as verslaggewer ‘n storie moes gaan skryf, ontmoet sy dokter Picard Wallis. Die rustige, simpatieke man met die intense sjokoladebruin oe fassineer haar van meet af aan. Sy besef gou dat sy hom nie net as vriend sien nie. Hy maak iets in haar wakker en sy aanraking veroorsaak ongekende sensasies in haar.
Maar Picard kom uit ‘n vooraanstaande, welgestelde familie van wynmakers en sy ma-hulle maak dit duidelik dat Picard en Louisa, die bure se dogter, met mekaar gaan trou. Boonop sien hulle Katra as ‘n opperste verleidster, veral nadat Picard se broer, Franko, laat blyk dat hy graag meer as ‘n vriend vir Katra wil wees.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-

Cul-De-Sac Vir Terida – Nita Griessel
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

Wag Op Die Goue More – CF Beyers-Boshoff
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

Liefde Soos ‘n Dissel – Pierre Uys
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -

Honour Among Thieves – Jeffrey Archer
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

Kaalvoet Katryntjie – Ena Murray
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

Waar Jou Hart Is – M Strydom
Vendor: Mel's book shack
R20,00










