SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Teen hierdie tyd ken jy Jabes se gebed… Leer ken nou ook die storie agter die gebed…
Die gebed van Jabes om God se seëning verander steeds die lewens van miljoene mense duisende jare nadat hy dit tot God gebid het. Leer nou ook vir Jabes, die man agter die gebed ken, en ervaar…
- sy liefde vir sy ma wie se bitter trane hy nooit kon vergeet nie
- sy behoefte om verlos te word van die pyn wat sy verlede en hede gekenmerk het – en dreig om sy toekoms te oorskadu.
- sy versukkelde lewe as deel van ‘n gebroke familie tussen ontnugterede mense wat van hul God vergeet het.
- sy stryd om geloof – en sy moed om daaraan vas te klou ongeag wat hom te beurt val
- sy reis na God se verrassende antwoorde op sy gebed om seëning en uitgebreide grondgebied
Lees die boeiende storie oor twee pynvervulde mense – ‘n jongman en sy ma – wat in ontstuimige Bybelse tye geleef het. Beleef die paradoks van seëning te midde van stryd en een man se volgehoue, onwankelbare navolging van God se wil vir sy lewe.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
- 5.00 rating from 1 review
-

What Matters Most – Hurym W. Smith
Vendor: My Owl Bookshop
R25,00 -

A Tot Z Van Ouerskap – Rodney Seale
Vendor: My Owl Bookshop
R50,00 -

Positive Impact – Reid, Jones
Vendor: My Owl Bookshop
R25,00 -

A Nice Italian Girl – Elizabeth Christman
Vendor: My Owl Bookshop
R20,00 -

The Postman Always Rings Twice – James M. Cain
Vendor: My Owl Bookshop
R25,00


















