Huis Van My Hart – Malene Breytenbach

R10,00

In excellent condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Renata se emosies is ‘n warboel.  Die man is kortaf, glad nie so innemend soos hy op die foto’s lyk nie, en tog kan sy nie ophou om aan hom te dink nie.  Dit sal beter wees as sy professor Jean Joubert nie gou weer sien nie, besluit sy.

Maar dis makliker gese as gedaan, want met sy broer in die hospitaal sien sy hom byna daagliks.  En hoe meer sy hom sien, hoe meer raak sy soos ‘n vlinder in ‘n web vasgevang.

Eers toe Jean onverwags terugtrek Morgenrood toe, besef Renata dat hy die regte man vir haar is.  Maar hy is glo ‘n rokjagter, en hy beskou haar in elk geval net as ‘n sussie …

En tog se die verpleegster hy het self die rooi rose gebring, lank na haar gesit en kyk, en kort-kort gebel om te hoor of sy al bygekom het …

Vendor Information

  • Store Name: Mel's book shack
  • Vendor: Mel's book shack
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.