SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
As volwassenes soms sukkel om kop te hou, wat van ons jongmense? Hulle word uit alle oorde gebombardeer met superryk, superbekende en supersexy plastiekbeelde. Maar hulle besef nie altyd hoe vals hierdie beelde is nie, en streef dan – dikwels op vernietigende wyse – daarna om soos minder as 2% van die wêreldbevolking te lyk en op te tree. Hoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is is daarom ‘n móét vir elke jongmens, ouer, onderwyser en jeugwerker. Johan Smith bespreek onder andere selfdood, die misbruik van tegnologie, drank, dwelms, eetversteurings, okkultisme en pornografie – net ‘n paar van die 15 dinge wat régtig jou lewe kan verwoes.
Dié hersiene uitgawe van Hoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is bevat nuwe statistiek en ook besprekingsvrae wat tieners self kan deurwerk en wat van onskatbare waarde vir jeugleiers sal wees.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
From the belly of the dragon – Mark Mynheir
Seller: LekkerLees
R45,00 -
Before The Fire – Sarah Butler
Seller: LekkerLees
R40,00 -
Carnival Of Shadows – R.J. Ellory
Seller: LekkerLees
R45,00 -
Fluisteringe van liefde – Lyn Cote
Seller: LekkerLees
R40,00