SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Ons Graad 10 Praktiese Wiskunde boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf.
Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde.
Die boek is ‘n handboek m.a.w. leerders vul nie die antwoorde in die boek in nie.
Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis.
Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Tydkringe van die Lewe – Solly Ozrovech
R30,00 -
Goliath Must Fall – Louie Giglio
R100,00 -
Rekeningkunde Graad 12 Die Antwoord Reeks – Ann Botha
R50,00 -
My Eie Seestorieboek – Eric Stander
R30,00 -
Kitskuns: Kuns Uit Die Gewone – Angie Franke, Monique Day-Wilde
R20,00 -
Physical Fitness: The Pathway To Healthful Living
R20,00