SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Sy’t bloot na haar ma kom soek, maar op die kraaines van onderstrominge wat op haar wag, was Amanda nie bedag nie. Al wat sy wil he, is om met haar ma verenig te word. Sy’t nie geweet Leila is skatryk en die eienares van ‘n luuksehotel in die Drakensberge nie.
Sy stel nie in die geld belang nie. Al druk Barry haar, al glo niemand haar nie.
Sy pas nie in die gesofistikeerde omgewing nie. Sy is maar twintig, ongekunsteld, naief. Vertrou te maklik. Praat te maklik.
En sy weet nie mooi hoe om Hein Pienaar te hanteer nie. Is hy opreg, of ook daarop uit om haar te gebruik?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
As jy kan fluit op hierdie maat – Freda Linde
R15,00 -
SAICA Student Handbook 2017/2018 Volume 2C
R250,00 -
The Skilled Helper: A Problem-Management Approach To Helping – Gerard Egan
R250,00 -
Boodskappe Wat Saak Maak – Johan Smit
R20,00 -
The Throwback – Tom Sharpe
R40,00 -
‘n Vrou soos Janine – Rika du Plessis
R10,00