SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Geskenk van die Gode – Nickey van Schalkwyk
R15,00
Cover shows wear and/or tear. The former owner’s name or other minor markings might be on non-essential pages. Spine might be slightly creased and/or slightly slanted.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
In Geskenk van die Gode is Julene die enigste dogter van Chrissie Waltman. Dierbare Chrissie, ‘n wonderlike moeder vir haar en ‘n gewilde onderwyseres hier op Vaalberg in die Karoo.
Maar saam met Chrissie se dood kom die skok vir Julene. Daar is ‘n brief aan haar wat sy eers onder oe kry, die dag nadat Chrissie se testament gelees word. Daarin staan dit in ontredderende, duidelike letters, dat Julene nie Chrissie se kind is nie, maar die van ‘n onbekende moeder.
Aanvanklik besluit Julene dat dit haar nie gaan ontstel nie. Sy sal Julene Waltman bly tot die dag wanneer sy trou.
Dinge neem egter ‘n ander wending wanneer sy later by ‘n ou skoolvriendin van haar gaan kuier. Adele Laatz is bevriend met ‘n geneesheer en sy raak betrokke by die wel en wee van ‘n dogtertjie van dertien. Debbie. Haar ouers en haar suster is in ‘n motorongeluk dood en sy word deur die man van haar oorlede suster onder sorg geneem. Dit bring mee dat sy, om te herstel, na Perdekuil moet gaan waar sy na die hulp van ‘n verpleegster en fisioterapeut nodig sal he. So iemand is Julene.
Debbie se swaer, Eben Beyers, rig die versoek later self aan Julene en sy stem in. Maar nou, asof die lewe spyt is oor die nuwe lig wat daar in Julene se bestaan gekom het, neem sake ‘n skielike wending. ‘n Onheilspellende wending. Julene maak kennis met Hester en Roelof van Dyk. En met Duke van Dyk, die Viking-hartebreker van Perdekuil. Sy kry te doen met genadelose mense wat hul gierige tande diep in die geldsake van Perdekuil ingeslaan het – mense wat nie graag wil sien dat daar onnodige erfgename moet wees nie. Soos Debbie…
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Slingerpad na die Hart – Wilmari Jooste
R25,00 -
The Top 10 Of Everything 2006 – Russell Ash
R30,00 -
Like Water for Chocolate – Laura Esquivel
R60,00 -
Quiet Leadership, Six Steps to Transforming Performance at Work – David Rock
R130,00 -
Daaglikse Geloof – Angus Buchan
R50,00 -
What nobody tells a new father – Alan Hosking
R50,00