SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Gesinstyd met God – Louise Viljoen
R80,00
Published in 2022. A good-looking copy and seems unused. No creases on spine, no inscriptions, no dog ears. Very minor signs of shelf life. Old price sticker on the back and another sticker on the front.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Met Gesinstyd met God wil Louise Viljoen gesinne toerus om God binne gesinsverband te dien.
Hóé dien ’n hedendaagse gesin God? Watter maniere is daar om gesinstyd met God opwindend te maak, om lofsang en aanbidding ’n fees te maak en om saam uit te reik na ander op maniere wat lekker én lewensveranderend is? Hoe inisieer ’n enkelouer dit? Of hoe motiveer jy dit wanneer jou huweliksmaat nie daarvoor te vinde is nie? Hoe doen jy dit wanneer jy tieners én kleuters in die huis het? En hoe doen jy dit sodat hulle dit wéér wil doen uit eie vrye wil?
Louise gesels oor die uitdagings wat gesinne ondervind, soos bv. die gebrek aan Bybelkennis en tyd asook die druk onder portuurgroepe. Sy gee praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak en stel opwindende aktiwiteite voor vir die hele gesin. Daarna volg 52 oordenkings wat gesinne weekliks kan deurwerk. Geniet die heerlike reis om as gesin by Hom in te trek.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-
Die Illusie – Frank Peretti
Seller: My Owl Bookshop
R50,00 -
The Three Sirens – Irving Wallace
Seller: My Owl Bookshop
R20,00 -
Perfect Match – Jodi Picoult
Seller: My Owl Bookshop
R45,00 -
Feel: Robbie Williams – Chris Heath
Seller: My Owl Bookshop
R50,00 -
Die Wierook Van Ons Gebede – Jannie du Preez
Seller: My Owl Bookshop
R15,00 -
Oktoberfest – Frank De Felitta
Seller: My Owl Bookshop
R20,00