SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Fiela se kind deur Dalene Matthee is ‘n bekroon roman.
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Vendor Information
- Store Name: Kanniedood
- Vendor: Kanniedood
-
Ek soek na my Dina – Wille Martin
Seller: Kanniedood
R25,00 -
Die Boorman Van Rateldraai – SS Walters
Seller: Kanniedood
R40,00 -
Be Your Own Personal Trainer – Eddie Lambert
Seller: Kanniedood
R45,00 -
Who Can Deny Love – Barbara Cartland
Seller: Kanniedood
R30,00 -
Openbaring Vir Gewone Mense – Murray Janson
Seller: Kanniedood
R25,00 -
Wandel deur die Woord – Johan Smit
Seller: Kanniedood
R40,00