SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Fiela se kind deur Dalene Matthee is ‘n bekroon roman.
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Vendor Information
- Store Name: Kanniedood
- Vendor: Kanniedood
-
Season Of The Witch – Natasha Mostert
Seller: Kanniedood
R45,00 -
Ek soek na my Dina – Wille Martin
Seller: Kanniedood
R25,00 -
Hamlyn All Colour Plant Directory
Seller: Kanniedood
R90,00 -
Life Nature Library The Plants
Seller: Kanniedood
R40,00 -
Onheil Voor Jou Deur – Irma Labuschagne
Seller: Kanniedood
R70,00 -
Die Dinamika Van ‘n Christelike Geloofsgemeenskap – Coenie Burger
Seller: Kanniedood
R35,00