SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Indien jy dikwels moeg voel, is Eet vir Volgehoue Engergie vir jou bedoel. Dit is geskryf om te voorsien in ‘n baie spesifieke behoefte by Gabi en Liesbet se pasiënte vir ‘n praktese, maklike manier om koolhidrate wat stadig vrygestel word, daagliks te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ‘n fisiologiese meting van hoe koolhidraatvoedsel bloedglukosevlakke beinvloed. Dit is ‘n baie opwindende voedingkundige hulpmiddel en die beste manier om bloedglukosevlakke te reguleer en sodoende die hele dag volgehoue energie te hê. Hoe meer Liesbet en Gabi dit onder hul pasiënte geimplimenteer het, hoe meer het hulle besef watter voordlee dit vir hul pasiënte en hul lewe ingehou het.
Eet vir Volgehoue Energie was ‘n topverkoper.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop