Description
Sasol Eerste Veldgids tot Edelstene van Suider-Afrika bied ‘n fassinerende blik op die edelstene van die streek.
Met behulp van volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene edelstene in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle gevind word, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.


















