Een Nag In Rome – Monica Coetsee

R25,00

In good condition for a used book.  The former owner’s name on a non-essential pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Met ‘n gebroke hart en haar vertroue in die mensdom aan flarde klim Erika op ‘n vliegtuig Europa toe.  Sy moet weer in die hoofstroom kom, weer deelneem, soos ‘n vriendin aanbeveel het.  Behalwe die vrolike vriende wat sy op die toer ryker word, is daar een wat haar seer half salf en gesond maak – Richard Kingsley, die toerleier.  Maar kan sy hom vertrou?  Pyl sy nie maar weer op ‘n afgrond af nie?  Hy is veel ouer as sy, so wereldwys.  En daar is een vrou met wie se lis sy nie rekening gehou het nie …

 

Vendor Information