Description
Die ses radiodramas in hierdie bundel ( Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, F. Viljoen) is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in.






















