SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Dokter in opleiding vertel die leser hoe dokters, verpleegsters en paramedici lewens red. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense.
Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ‘n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ‘n ruimtetuig herstel, ‘n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ‘n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Jy is wonderlik – Tshwanelo Serumola
Seller: MimiReads
R39,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak R Boek 4 – Leer Met Troeteldiere
Seller: MimiReads
R49,00 -
Ryk Vrou – Kim Kiyosaski
Seller: MimiReads
R79,00 -
Sonskynkafee – Mariette Crafford
Seller: MimiReads
R99,00 -
Tallie se Storie – Carol Langenhoven
Seller: MimiReads
R79,00 -
Dolfie Weerwolfie: Weerwolfbos – Paul van Loon
Seller: MimiReads
R119,00