SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek bevat meer as 200 beproefde resepte wat wissel van bees-, lams-, skaap-, vark-, kalfs-en bokvleisresepte, tot braaivleis, tradisionele en mikrogolfgeregte, oorskietkos, geprosesseerde vleis, afval, soppe, snoephappies, souse, marinades, bedruipmengsels en gegeurde botters.
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek is omvattend, prakties en pragtig in volkeur gefilustreer en bied ook waardevolle advies oor die seleksie, rypmaking, bevriesing, lardering, bardering, ontbening en voorsny van rooivleis, asook die geskikste gaarmaakmetodes vir elke vleissnit. Nuttige inligting oor die korrekte gebruik van kruie en speserye in vleisgeregte is ook ingesluit.
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek is ‘n moet vir alle fynproewers, studente, vleishandelaars en rooivleiseters wat op soek is na watertandresepte wat wissel van alledaagse disse tot indrukwekkende onthaalgeregte!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 10 – Leer Soos Jy Deur Die Wêreld Reis
Seller: MimiReads
R59,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 1 Boek 1 – Ontdek In Die Tuin
Seller: MimiReads
R59,00 -
Doendinge Vir Elke Dag Van Die Jaar – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R29,00 -
Misverstand – Marita van der Vyver
Seller: MimiReads
R89,00 -
Daar’s ‘n Towerponie In My Bed – Martelize Faber
Seller: MimiReads
R149,00 -
Jou kind en verlies – Solet Scheeres
Seller: MimiReads
R199,00