SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You cannot purchase products from this vendor as they are on holiday until 8 April 2025.
Description
Stiltetyd is heilige tyd, daardie gedeelde oomblikke met God. Daarom is dit belangrik dat ons nie net die Woord van ons Meester sal bestudeer nie, maar al hoe meer begryp en verstaan wat dit vandag vir ons wil kom sê.
Die Stiltetydbybel vir vroue bevat 365 dagstukke wat bestaan uit ‘n gedeelte uit die Nuwe Testament, gevolg deur ‘n geestelike oordenking. Die teksgedeeltes is geneem uit die Nuwe Lewende Vertaling.