Die Stiltetyd Bybel Vir Vroue – Maretha Maartens

R195,00

Geskenkboek. Die Nuwe Testament in 365 dae met geestelike oordenkings. Gepubliseer deur die Christelike Uitgewersmaatskappy in 2016, 795 bladsye.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 9781770004504
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Die Stiltetyd Bybel vir Vroue is spesiaal vir die vrou van vandag. Vir elke dag van die jaar is daar ‘n inspirerende oordenking uit die gelese gedeelte van die Nuwe Testament, soos in die Nuwe Lewende Vertaling. Die ideale en ‘n kosbare geskenk vir die spesiale vrou of vriendin in jou lewe.

Vendor Information