Hoe groot is die ruimte? Hoe ver is die naaste ster? Wie was die laaste man op die maan? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander belangrike vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou. Dit bevat meer as 70 van die vrae waarop jy die graagste antwoorde wil hê, en antwoorde wat van jou ‘n kenner van die ruimte gaan maak. Opwindende kleurfoto’s en tekeninge. Jou topgids oor die ruimte!