Die Ponies Galop – Yolanda Barnard

R15,00

Average used worn book. All pages are present; might have dog ears, but not torn. Cover might be slightly worn. Spine might be slightly creased and/or slightly slanted.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Die ponies galop — Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is ‘n binnevertelling van haar interaksie met ver meer as 100 bekendes in Suid-Afrika.

Dit is ook ‘n outobiografie van haar lewe in die media oor ‘n tydperk van langer as vier jaar. Haar eie hartseer en vreugdes. Die moord op haar suster se verloofde. Hoe sy in die middel van die nag op die snelweg deur rowers aangehou is.
Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die `agterkamer’ met ‘n paar nuwe en skokkende onthullings. In haar bekende ondersoekende styl delf die skrywer in egte ponie-trant in die doen en late van die bekendes. Sy toon ook dat die sterre bloot ook maar mense is wat foute maak.
Die boek bied verdermeer ‘n interessante blik op die poniebladbedryf in Suid-Afrika, hoe dit in Suid-Afrika ontwikkel het en hoe dit figureer. Wat weet die media? Berig hulle nie straks nêt oor die punt van die ysberg nie? Hoekom is die skades en skandes van bekendes nuus? Het die bekendes die media nodig of het die media die bekendes nodig? Wie vry na wie? Haar vertelling van hoe Paul Kruger in die Ou Raadsaal op Kerkplein vir haar `loer’, laat mens lekker lag. Die andersheid van Loftus, wanneer Angus Buchan daar optree, bring ‘n eie rustigheid en vrede.
Dit is ‘n menslike boek met ‘n lag en ‘n traan.