SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
“Waarom sou daar nie deug daarin bestaan om die misverstand tussen hart en hart na baie jare weg te ruim nie, al is die tyd reeds lank verby wanneer dit ’n verskil kan maak aan die lewens van hulle tussen wie die misverstand was?” Sterftyd het aangebreek vir die trotse Giel van Rensburg op sy eensame plaas Nooitverlaat. En die drie wat in die skemeruur om sy bed gestaan het, sou die ou man nou vir die eerste maal werklik leer ken. ’n Hele leeftyd het hom binne die perke van ’n paar uur in die sombere woonhuis afgespeel. En daarna sou die mense wie se lewens so innig met dié van Giel verweef was, nooit weer dieselfde wees nie: Jan, sy broer, wat tevrede was met ’n nietige hoekie in die lewe waar hy van verantwoordelikhede vry sou wees; Elmien, Jan se vrou, wat Giel se geheim altyd getrou sou bewaar; Collie, haar seun, vir wie die toekoms nog veel belofte ingehou het. Want hulle het geleer dat die verlede nooit volkome uitgewis kan word nie, dat dit altyd lewendig sal bly en die bronaar van die hede is.
Vendor Information
- Store Name: Bee's Books
- Vendor: Bee's Books
-
The purpose Driven Life – Rick Warren
Seller: Bee's Books
R50,00 -
Slumdog Millionaire – Vikas Swarup
Seller: Bee's Books
R29,00 -
A Woman Of Substance – Barbara Taylor Bradford
Seller: Bee's Books
R35,00 -
The Western Perspective – Philip V Cannistraro & John J Reich
Seller: Bee's Books
R129,00 -
Great Eastern Sun – Chögyam Trungpa
Seller: Bee's Books
R60,00 -
Solomon speaks on reconnecting your life – Eric Pearl & Frederick Ponzlov
Seller: Bee's Books
R55,00