In Die Moeg-Gesoek Blokraaigids deur Adri Burger kry jy die name van akteurs en sangers, sportsterre, die name van al die lede van die kabinet in die Regering van Nasionale Eenheid, die name van Parlementslede, van politieke leiers ens. Alfabeties gerangskik. (1995)