SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Net vir Mans – Murray Janson
R25,00
A good-looking copy, with minor signs of shelf wear. A small black ink mark on the back cover and a smaller ink mark on the last non-essential page. Does not look like the book has been used much. No dog ears.
1 in stock
- Free buyer protection
- No hidden costs
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Ek wil graag nugter wees en erken: hierdie boek loop die gevaar dat vroue dit vir hulle mans koop met die hoop dat hulle dit sal lees – én dat die mans dit dan uit reaksie juis nie sal lees nie.
Ek kan maar net hoop dat mans dit nie sal doen nie, want hierdie boek is nie geskryf om vroue ‘n guns te bewys nie! Wanneer ons in hierdie boek na liefde, seks, respek, die huwelik en ander sake kyk, moet mans eerlik wees en besef: dit is nie hulle vrouens wat praat nie, maar die Here. En as ons doen wat die Here vra, as ons die Here se pad loop; eers dan word ons lewe sinvol, dan vind ons antwoorde op ons vrae en dan voel ons om weer werklik te lewe!
Hierdie boek is dus geskryf – om aan mans ‘n guns te bewys!
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop