You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Die Middag Voel Na Warm As deur F. A. Venter is ’n eerlike en skerp waarnemende vertelling wat die realiteite van plaaslewe buite Vredendal ontleed. Met sy gebruiklike fyn waarneming en eerlikheid deel hy sy ervaring. Dit is ’n boek gevul met drif, deernis en ’n selfs humor wat die swaarkry en vreugdes van sy karakters belig.
Net soos in Venter se Swart Pelgrim, het ons hier ‘n spieël waarin die werklikheid duidelik en glashelder weerkaats word.