Die Joernaal Bybel vir Vroue – Susan Coetzer

R40,00

Hierdie boek is op uitverkoping gekoop weens die rug wat beskadig is, maar is nog nooit gebruik nie.

Dit is die perfekte joernaal om die nuwe testatment in een jaar te bestudeer.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: BYBELJOERNAAL Categories: , ,
Book Condition: Acceptable
ISBN: 9781432206208
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

In die Woord leer jy God se hart ken en hoor jy hoe Hy graag wil hê jy moet leef. Maar om Hom toe te laat om dit te doen, moet jy tyd maak sodat Hy met jou kan praat.

Jy kan die Nuwe Testatment van voor tot agter deurlees in 365 dae! Die Bybelvertaling is spesiaal deur Hannes Stander, Stephan Joubert en Jan van der Watt gedoen en aangepas, in ‘n taal wat met vroue se harte praat. Dit is eenvoudig geskryf sodat dit lekker lees en die boodskap maklik en duidelik oorgedra word.

Wat hierdie Bybel verder uniek maak, is die groter kantlyne waarin jy jou gedagtes en gevoelens kan neerskryf. By elke dag is daar ‘n kreatiewe vraag of opdrag deur Susan Coetzer, wat help om die gedeelte wat jy gelees het, op jou eie lewe van toepassing te maak.

Vendor Information