Die Jaar Toe Emma Begin Kook Het — Ilse De Korte

R38,00

Toestand: Baie Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 2015, Sagteband – Roman – 219pp. ISBN 9780624063957.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Sjef Emma probeer om haar vurige humeur te beteuel, maar na die bruilof-fiasko met die hoenderpastei in die Upingtonse somerhitte, verloor sy kop en gooi haar baas rakelings met ‘n mes mis. Haar reputasie is aan skerwe. Gelukkig kry Emma die kans om oor te begin op Hermanus by die Chantilly-restaurant. Sy pak haar serpversameling en haar boheemse rompe en vat die pad. Hoewel Chantilly baie werk kort, is Emma vasberade om nie weer woedend te word nie.

Die personeel word haar nuwe familie, en sy raak betrokke in allerhande gekonkel op die kusdorpie met die kriminele element. As dit nie gangsters is nie, dan is dit oud-recces en uitbuiter-oupas met krawatte…Net toe dinge op dreef kom, keer Chantilly se eienaar na die restaurant terug. Greg van Heerden mag dalk aantreklik wees met ’n sensuele stem, maar sy beneuktheid laat Emma se bloed kook. Wat skuil agter die man se nors geaardheid? En hoe gaan Emma dit met hom uithou en ‘n sukses van haar nuwe werk maak?

Vendor Information

  • Store Name: BookDaddy
  • Vendor: BookDaddy
  • No ratings found yet!

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.