SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Die Hemel Is Werklik deur Todd Burpo is die ware verhaal van ‘n vierjarige seuntjie van ‘n leraar van ‘n klein dorpie in Nebraska wat tydens ‘n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer.
Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ‘n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit.
Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ‘n werklike plek.
Vendor Information
- Store Name: BookDaddy
- Vendor: BookDaddy
- No ratings found yet!
-
Kolom: Veertig Opstelle — W. E. G. Louw
Vendor: BookDaddy
R60,00 -
Stories From Central And Southern Africa — Paul A. Scanlon
Vendor: BookDaddy
R68,00 -
Two Under The Indian Sun — Jon And Rumer Godden
Vendor: BookDaddy
R55,00 -
Wolk – Hannes Barnard
Vendor: BookDaddy
R79,00 -
Boikie, You Better Believe it — Dianne Hofmeyr
Vendor: BookDaddy
R30,00 -
The Diary Of A Young Girl – Anne Frank
Vendor: BookDaddy
R48,00