Die Hart van ‘n Wenner – Pieter van Jaarsveld

R80,00

This book is in good condition, with slight damage to the front cover of the book. No pen marks or torn/missing pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 9780796301536
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

In Die Hart van ‘n Wenner fokus Pieter van Jaarsveld op die kernkwessie van persoonlike sukses en emosionele welsyn. Die boek wys jou hoe om te beantwoord aan God se doel: om ‘n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat voluit lewe tot eer van God.

Daniel Goleman se boek oor emosionele intelligensie (EI) in 1995 was ‘n internationale baanbreker oor die onderwerp. Sederdien het die fokus verskuif van IK-bepaling as maatstaf vir sukses na bereikbare emosionele vaardigheid. Die paradigmaskuif in die denkpatrone van sielkundiges en opvoeders regoor die wêreld het nuwe hoop vir elke doodgewone man, vrou en kind gebring.

Sukses en prestasie berus nie meer op die onverandeerbare, vaste beperkinge en grense van kognitiewe vermoëns nie. Eindelose moontlikhede vou oop wanneer ons leer om on emosionele reaksies te verstaan en te bemeester en ons Godgegewe potensiaal te verwenslik.

Vendor Information