Die groot aanhalingsboek is ’n onontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd en bevat meer as 4 000 aanhalings van meer as 1000 denkers, uitgespreek of geskryf oor 2000 jaar – alles gerieflik saamgebundel ondermeer 400 onderwerpe, vir maklike naslaan.
Die groot aanhalingsboek is nuttig vir alle Christen-kommunikeerders:
Skrywers
Toespraakmakers
Groetekaartjieskrywers
E-posstuurders
Motiveringsprekers
Predikers en pastore
Onderwysers, dosente en ander opvoeders
Leiers en politici
Ouers
Mag die waarhede en wyshede in hierdie boek Afrikaanssprekende Christene inspireer, leer, amuseer, bemoedig, troos en… bybly.