You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Die Bevelvoerder deur Danie Potgieter is die oorlogsverhaal van alle oorlogsverhale. Brutaal meeslepend, wreed en oortuigend. Die Bevelvoerder is die verbysterende saga van ‘n klomp jong soldate wat hulle pad oopveg deur die onverbiddelike waarhede van die lewe op die Suid-Afrikaanse grens. Dis ‘n gewelddadige meesterstuk oor ‘n bloedstollende reis, ‘n onvergeetlike verslag oor verraad, moor en genadelose agtervolging.