Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal

This seller is currently on holiday.

Original price was: R200,00.Current price is: R175,00.

Like new

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover

Description

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal

Leerdersboek 1 met CD-ROM Ronél Gouws en Marianne Peacock

IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 voldoen aan al die vereistes van die sillabus (0548) vir die Cambridge Universiteit- eksamen – die University of Cambridge International Examinations (CIE)

Dié omvattende reeks is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.

Die Leerdersboek bestaan uit tien opwindende temas wat verband hou met leerders se wyer leefwêreld. Elke tema is verdeel in die vyf afdelings vir effektiewe taalonderrig, naamlik:

Praat en luister

Leesbegrip

Aantekeninge en opsommings

Taal en woordeskat

Skryf.

Ander kenmerke van die Leerdersboek sluit in:

interessante en kontemporêre leestekste om die oefeninge te

ondersteun ‘n

verskeidenheid visuele tekste om visuele geletterdheid uit te brei.

Die CD-ROM, gratis hierby ingesluit, bevat al die luistertekste wat leerders sal benodig vir hulle studie.

‘n Onderwysergids is aanlyn beskikbaar by www.cup.co.za. Die gids bevat wenke vir die anderwyser, die luistertekste, asook alle oplossings en antwoorde.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.