Boeresjiek: Kuierkos Uit ‘n Plaaskombuis – Nicky Brecher

R99,00

Hierdie tweedehandse kopie van Boeresjiek: Kuierkos Uit ‘n Plaaskombuis deur Nicky Brecher is soos nuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB297 Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 9781928201083
Book Cover: Hardcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Boeresjiek is hoe die kosstyl van Nicky Brecher, wenner van 2012 se Toptientuiskokke, deur die beoordelaars beskryf is. Hierdie boek bied ‘n heerlike versameling kuierkosresepte in dié styl.

Elke dis, van eg tradisioneel tot heerlik eietyds, het Nicky se spesiale afronding, verrassingsbestanddeel of eiesoortige opdienvoorstelle wat die boek se inhoud vars en aanloklik hou. Die resepte is deeglik getoets en aan vriende en familie voorgesit vir finale goedkeuring en het telkens die toets met vlieënde vaandels geslaag.

Lieflike kleurfoto’s van bykans elke dis dien as inspirasie om sommer dadelik die resepte op die proef te stel. Foto’s van die plaas in Pongola waar die skrywer woon, vertel so tussen die resepte deur meer oor dié lieflike omgewing om die leser soos ‘n spesiale kuiergas te laat voel. Alles, van peuselhappies tot soetgoed, is watertandlekker – en al die ou gunstelinge is daar, dikwels met ‘n kinkel.

Vendor Information