Ses jaar gelede het Jakorien Fouche die liefde van haar lewe verlaat vir ‘n monster van ‘n man. Nou staan sy weer voor hom in ‘n poging om haar stukkende lewe te red, maar dokter Michael Greyling is kil en baie bitter. Kan ware liefde tussen twee mense enigiets oorbrug?