SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
All-bran Vir Die Siel het aangrypende vertellings uit Susan Coetzer se eie lewe en die lesse wat sy (soms op die harde manier) moes leer. Vertrek saam met haar op ‘n journey om ook jou eentonige lewe te verander tot iets betekenisvol!
Ja, dit beteken dat jy iets moet doén, en NEE, jy kan dit verseker nie op jou eie regkry nie. Jy kan dit net doen as jy die voete van die Here gaan sit en fyn luister na Sy stem. So sal jy, saam met Hom, in 12 stappe geestelik gedetoks wees!
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Tydkringe van die Lewe – Solly Ozrovech
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Mortal Grace – Edward Stewart
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Krismis van Map Jacobs (Skooluitgawe) – Adam Small
Seller: Mel's book shack
R100,00 -
Tjoklits Vir Die Siel – Susan Coetzer
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Lippetaal – Frieda de Villiers
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Illustrated Encyclopaedia Of Gardening In South Africa – Reader’s Digest
Seller: Mel's book shack
R40,00