Description
Inhoud
Nuusmakers: ‘n Oorsig oor persone in die nuus en hul prestasies
Perspektief:
- Kernbewapening: die wedloop slaan ‘n nuwe koers in
- Wêreldekonomie: “Swart Maandag” laat die pilare wankel (Fokus op: SA Wêreldhandelsentrum)
- Osoonlaag: ‘n sambreel teen die dood
- Rekenaars: al kleiner. kragtiger, vinniger en slimmer
- Siamese tweelinge: ‘n mediese noodtoestand
- Supergeleiers: ‘n Nobel prys werd
- Berlynse Muur: skandmonument van die Koue Oorlog
- Israel: 40 jaar van konflik met die Arabiere
- Energie: krag vir môre
Afrika: ekonomiese herstel ‘n prioriteit
Suid-Afrika:
- Staatkundige ontwikkeling: die politiek van bedinging
- Produktiwiteit: die sleutel tot welvaart (Fokus op: Wetenskapparke)
- Sport: isolasie raak swaar om te sluk (Fokus op: Fietsry)
- Toerisme: potensieel Suid-Afrika se rykste bedryf
- Bejaardes: ‘n mag om mee rekening te hou
















