SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
12 Sleutels Tot Geestelike Groei – Dirkie van der Spuy
R45,00
Some light shelf wear on cover and corners. No writing inside. No dog ears. No creasing on spine.
Out of stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Hunker jy na ‘n inniger verhouding met God? Wil jy graag meer geestelike groei ervaar?
In 12 Sleutels tot geestelike groei ontdek jy twaalf waarhede waaraan elke geloweige se geloofslewe gekenmerk moet word. Dit is Skrifbeginsels wat God wil hê aan die fondament van elke volgeling en lidmaat van die kerk se geloofslewe moet lê:
• Geloofsekerheid
• Groei
• Gehoorsaam
• Groepe
• Gawes
• Getuig
• Genade
• Gebed
• Gaan
• Gee
• Genesing
• Gesin
Wanneer jy hierdie waarhede in 12 Sleutels tot geestelike groei bestudeer, sal jy wonderlike groei en geestelike verryking ervaar. Dit sal jou aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die Koninkryk.