SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Renata se emosies is ‘n warboel. Die man is kortaf, glad nie so innemend soos hy op die foto’s lyk nie, en tog kan sy nie ophou om aan hom te dink nie. Dit sal beter wees as sy professor Jean Joubert nie gou weer sien nie, besluit sy.
Maar dis makliker gese as gedaan, want met sy broer in die hospitaal sien sy hom byna daagliks. En hoe meer sy hom sien, hoe meer raak sy soos ‘n vlinder in ‘n web vasgevang.
Eers toe Jean onverwags terugtrek Morgenrood toe, besef Renata dat hy die regte man vir haar is. Maar hy is glo ‘n rokjagter, en hy beskou haar in elk geval net as ‘n sussie …
En tog se die verpleegster hy het self die rooi rose gebring, lank na haar gesit en kyk, en kort-kort gebel om te hoor of sy al bygekom het …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Time on the Mountain – Angus Buchan
R50,00 -
Fisichem 12 NKV, Fisikavrae met volledige antwoorde = Physichem 12 NCS – Faan Jordaan
R50,00 -
Wreker – Lambert Visser
R30,00 -
DivorceCare Find Help, Discover Hope, Experience Healing
R30,00 -
Irresistible Greeks – Secrets & Seduction (3-in-1 – great value)
R40,00 -
Mortal Grace – Edward Stewart
R30,00