SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Lorna is soos ‘n stukkie metaal wat deur ‘n magneet aangetrek word. En die magneet is Kit Peters, held van haar kleintyd.
Sy loop hom weer op die safari na die Victoriavalle raak, en sy weet, nee, glo hulle is vir mekaar bestem.
Hy word haar spilpunt, haar kern, die kroon van haar bestaan – Kit, die man met deernis, met integriteit.
Maar die saadjie van agterdog word by haar geplant. Is hy werklik die ontrou minnaar? Is sy soos die dooie ruiker wat sy eksvrou vir haar gestuur het? Net goed genoeg om weggegooi te word? Hoe gemaak as haar hart vir nou en ewigheid net plek vir hom het?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
After Her – Joyce Maynard
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
My Eie Seestorieboek – Eric Stander
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Die blydskap van sy nabyheid – Johan Smit
Seller: Mel's book shack
R70,00 -
En Daar Het Stilte Gekom / Gee My Liefde Here! – Maretha Maartens
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
The Relaxed Hostess: A Guide To Successful Entertaining – Maya Ingwersen
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
The Brave ‘New’ World Of Education – Johannes A. Slabbert
Seller: Mel's book shack
R150,00