Description
Nou Lieg Jy Mos, Katriena is ‘n heerlike, vrolike boek met kort stories wat jou dag gaan ophelder. Klim saam met Katriena in die kabelkar en ervaar Kaapstad van daar bo af, of, lees alles van daardie sjerriestorie, of, wat van ‘n regte, egte krismiskoek resep! Alles in een bundel vol kostelike stories.














