Klits Kronkel En Die Vloek Van Die Swart Jakkals – Fanie Viljoen

R30,00

Front cover is creased and shows slight wear. The top right corner of the book is chipped. Otherwise clean and neat.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Hulle is terug vir nog ‘n avontuur: Klits Kronkel, Blitz, juffrou Splinter, Marionetta en Pekel! Nee wag – iemand is weg…

Die ervare privaat speurder Klits Kronkel onderbreek sy vakansie om na Horrelpyp te gaan soek. Maar Klits se probleme word net meer soos sy ondersoek vorder. Hy moet die Modder-smeer-meer trotseer, terwyl kinders een-een uit die dorpie Floetervoet verdwyn. Vreemde karakters duik op , soos die meisie met geheueverlies en Vonk, die boogskutter wat gedagtes kan lees.

En intussen begin die vloek van die Swart Jakkals sy slagoffers eis…

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.