SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die wêreld is gaande oor die romantiek rondom verliefde, ringe en beloftes. Bruidspare beloof graag onvoorwaardelike liefde aan mekaar, maar baie min leef hierdie soort liefde in die huwelik uit. Gevolglik dink getroudes dat teleurstelling en mislukking onvermydelik is. Daar is egter ‘n uitweg!
Waag dit om lief te hê is ‘n 40-dae-uitdaging aan huwelikspare om die beginsels van onvoorwaardelike liefde te verstaan en uit te leef. Verower opnuut jou geliefde se hart, ontdek ware intimiteit en maak jou huwelik bestand teen aanslae van buite.
Dit maak nie saak of jou huwelik op die rotse is en of jy gelukkig getroud is nie, pak hierdie reis aan en jou huwelik sal beter wees as ooit!
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-
Lees- en spellingprobleme: Diagnosering en Remediëring – Nicolette A de Beer
Seller: My Owl Bookshop
R200,00 -
The Valhalla Exchange – Harry Patterson
Seller: My Owl Bookshop
R20,00 -
12 Rules For Life – Jordan B Peterson
Seller: My Owl Bookshop
R150,00 -
Whatever you do, don’t run – David Hood et al.
Seller: My Owl Bookshop
R45,00 -
Doctor Caro – Bernard Packer
Seller: My Owl Bookshop
R30,00 -
Werkboek By Die Afrikaanse Taalkunde – J. P. Botha
Seller: My Owl Bookshop
R25,00